Untitled Document
Forums Home    
Untitled Document
Musiek Menu
 
 Tuis / Home
 Musieknuus
 Onderwerpe
 Musieknuus
 Kunstenaars
 Musiekmense
 Lirieke
 Digkuns
 Skryfkuns
 Teaters / Venues
 Interessant
 Werd om te weet
 SA-Nuus
 Sê jou Sê
 Forums
 Private Boodskappe
 WebKlets / WebChat
 Stuur Nuus
 Storie sonder Einde
 Optredes
 Optredes Kalender
 Publiseer Optredes
 Musiek Shoppie
 Musiek CDs
 Bladmusiek
 Video & DVD
 T-Hemp
 Geskenkbewyse
 Winskopies
 Laai af en Luister
"> ">Soek
 Soek/Search
 Stories Argief
 Lirieke
 Info
 Vrae/Antwoorde
 Vertel Ander
 Jou Info
 Lede / Members
 Statistieke
 Top 10
 Meningsopnames
 Statistieke
 Algemeen
 Top Webwerwe
 e-Radio Afrikaans
 Kontak Ons
 Contact
 Terugvoer
 GeelBladsye
 Suid-Afrikaanse Musiek
 Jamroom
 Kunstenaars
 Treffers

 FotoGalery
 
Deur Mekaar
 

Interessant
Interessant  

Die ou mense sê kyk na die verlede Die jong mense sê die verlede beteken niks, dis nou wat tel Die lewe is deur mekaar Mense kyk terug en vorentoe, soms na die hede Daar is darem nog hoop sê die ou mense Daar's altyd hoop kom die antwoord van die jongmense....

Die ou mense sê kyk na die verlede
Die jong mense sê die verlede beteken niks, dis nou wat tel
Die lewe is deur mekaar
Mense kyk terug en vorentoe, soms na die hede
Daar is darem nog hoop sê die ou mense
Daar's altyd hoop kom die antwoord van die jongmense
Die geestlike leiers maan om na Bo te kyk
Die ou mense knik die koppe en stem saam
Jongmense stem ook saam, maar wys dit nie
Mense verlaat die land en ander kom weer terug
Al's is deur mekaar, hoe kan die jeug iets leer
Die vraag is kan mense die jeug van vandag iets leer?
Hulle is so "selfstandig" op veertien jaar al volleerd.
Ek sê ons kan net in stilte hoop en baie subtiel raad gee, rigting gee deur die voorbleed te stel
Na tien jaar van demokrasie het ons almal sekerlik iets geleer
Ons seker nog baie van mekaar leer soos die jare aanstap
Maar deur mekaar is die ou wêrled gewis
Ek se "Hou kop, hou koers en oud en jonk reik uit na mekaar, saam sal ons sin maak van hierdie deurmekaarspul"! Sela




 

Gepos op 15 Sep 2004 deur Lynx


  Untitled Document
Teken aan
 
Skuilnaam

Wagwoord

Nog nie 'n lid nie? Jy kan vinnig een skep. As 'n geregistreerde gebruiker het jy sekere voordele soos tema beheer, inskrywing konfigurasie en jy kan inskrywings en kommentaar pos met jou naam by.
 
Untitled Document
Verwante Skakels
  · Meer omtrent Interessant
· Nuus deur Lynx


Mees gelese storie betreffende Interessant:
As Pa en Ma Oorsee is

 
Untitled Document
Artikel Gradering
 
Gemiddelde gradering: 2.28
Stemme: 7


Neem asb 'n sekonde en stem vir die artikel:

Uitstekend
Baie Goed
Goed
Alledaags
Swak

 
Untitled Document
Opsies
 
 Drukker Vriendelike Bladsy Drukker Vriendelike Bladsy

 
     
   
 ·  1: Afrikaanse Keurspel: Bladmusiek + Kitaar drukke
·  2: a thousand pieces: Kurt Darren - Kurt Darren: Meisie Meisie
·  3: Eva: André Swiegers - blou
·  4: A Letter To Daddy: Juanita du Ples - Ek en Jy (Ska-Rumba)
·  5: 1980 Boereblues in G#1: Anton Goosen - Liedjieboer
·  6: Op Blouberg se strand: Laurika Rauch - 19 Treffers Van 21 Jaar
·  7: 1000 Soene: Riaan Nienaber - A - Z Van Afrikaanse Musiek Vol 1
·  8: Ek hou nie van werk nie: Zirk Bergh - Dis die Weskus
·  9: 'n Kleindorpse fragment: Laurinda Hofmey - Perd oor die Maan
·  10: Hoor hoe val die reen: André Swiegers - blou
 
     

 

 

 

xx Musiek.co.za xx