Untitled Document
Forums Home    
Untitled Document
Musiek Menu
 
 Tuis / Home
 Musieknuus
 Onderwerpe
 Musieknuus
 Kunstenaars
 Musiekmense
 Lirieke
 Digkuns
 Skryfkuns
 Teaters / Venues
 Interessant
 Werd om te weet
 SA-Nuus
 Sę jou Sę
 Forums
 Private Boodskappe
 WebKlets / WebChat
 Stuur Nuus
 Storie sonder Einde
 Optredes
 Optredes Kalender
 Publiseer Optredes
 Musiek Shoppie
 Musiek CDs
 Bladmusiek
 Video & DVD
 T-Hemp
 Geskenkbewyse
 Winskopies
 Laai af en Luister
"> ">Soek
 Soek/Search
 Stories Argief
 Lirieke
 Info
 Vrae/Antwoorde
 Vertel Ander
 Jou Info
 Lede / Members
 Statistieke
 Top 10
 Meningsopnames
 Statistieke
 Algemeen
 Top Webwerwe
 e-Radio Afrikaans
 Kontak Ons
 Contact
 Terugvoer
 GeelBladsye
 Suid-Afrikaanse Musiek
 Jamroom
 Kunstenaars
 Treffers

 FotoGalery
 
DONDERSTORM
 

Interessant
Interessant  

DONDERSTORM As die donkertes om my toe sak, en die nag geluide stroom van buite af deur die mure. Is daar ‘n gevoel van verlatenheid wat oor my spoel. Die eensaamheid vou my toe in ‘n digte kombers, Soektog na toevlug! Hou my vas! Beskerm my teen die skuilende....

DONDERSTORM

As die donkertes om my toe sak, en die nag geluide stroom van buite af deur die mure.
Is daar ‘n gevoel van verlatenheid wat oor my spoel.
Die eensaamheid vou my toe in ‘n digte kombers,
Soektog na toevlug!
Hou my vas!
Beskerm my teen die skuilende donker kwade.
Waarom voel ek broos?
Hoekom voel ek so alleen?
Wanneer gaan ek weer ten volle tevredenheid ervaar?
Die jakkalse se getjank ruk my wakker,
Die besef van als om my, verdryf die slaap.
Die uil se geroep weergalm in die verre donkertes.
Die nag se koue kom maak vir hom plekkie.
Waar is my waardes?
Hoekom voel als leeg?
Waar het ek verkeerd afgedaai?
Roep om hulp en vind geen vertroosting.
Pad van die lewe gooi jou rond.
Hou vas met alle mag.
Donderstorms verwoes alle skatte.
Hoekom nou?
Hoekom moet hy houvas kry?
Gaan ek hom toelaat?
Nee!
Wil nie.
Sal nie.
Gaan nie.
Vat my hand!
Lei my terug na die weelde van tevredeheid.
Bring terug die kalm klanke van die nag.
Vou my toe in die beskermende kombers van warmte.
Verdryf die donderstorms!
Gee verwysings na die regte afdraai.
Verdryf die donderstorms!
Vreugde van die lewe le uitgestrek.
Verdryf die donderstorms!
Waardes!
Beginsels!
Verdryf die donderstorms!
Smag na die soete geure,
Verdryf die donderstorms!
Stuur reen!
Verdryf die donderstorms!
Reen!
Vernuwe als.
Bring die vreugde terug!
Verdryf die donderstorms finaal!





 

Gepos op 05 Sep 2004 deur Sunet


  Untitled Document
Teken aan
 
Skuilnaam

Wagwoord

Nog nie 'n lid nie? Jy kan vinnig een skep. As 'n geregistreerde gebruiker het jy sekere voordele soos tema beheer, inskrywing konfigurasie en jy kan inskrywings en kommentaar pos met jou naam by.
 
Untitled Document
Verwante Skakels
  · Meer omtrent Interessant
· Nuus deur Sunet


Mees gelese storie betreffende Interessant:
As Pa en Ma Oorsee is

 
Untitled Document
Artikel Gradering
 
Gemiddelde gradering: 0.75
Stemme: 8


Neem asb 'n sekonde en stem vir die artikel:

Uitstekend
Baie Goed
Goed
Alledaags
Swak

 
Untitled Document
Opsies
 
 Drukker Vriendelike Bladsy Drukker Vriendelike Bladsy

 
     
   
 ·  1: Afrikaanse Keurspel: Bladmusiek + Kitaar drukke
·  2: a thousand pieces: Kurt Darren - Kurt Darren: Meisie Meisie
·  3: Eva: André Swiegers - blou
·  4: A Letter To Daddy: Juanita du Ples - Ek en Jy (Ska-Rumba)
·  5: 1980 Boereblues in G#1: Anton Goosen - Liedjieboer
·  6: Op Blouberg se strand: Laurika Rauch - 19 Treffers Van 21 Jaar
·  7: 1000 Soene: Riaan Nienaber - A - Z Van Afrikaanse Musiek Vol 1
·  8: Ek hou nie van werk nie: Zirk Bergh - Dis die Weskus
·  9: 'n Kleindorpse fragment: Laurinda Hofmey - Perd oor die Maan
·  10: Hoor hoe val die reen: André Swiegers - blou
 
     

 

 

 

xx Musiek.co.za xx