Untitled Document
Forums Home    
Untitled Document
Musiek Menu
 
 Tuis / Home
 Musieknuus
 Onderwerpe
 Musieknuus
 Kunstenaars
 Musiekmense
 Lirieke
 Digkuns
 Skryfkuns
 Teaters / Venues
 Interessant
 Werd om te weet
 SA-Nuus
 Sę jou Sę
 Forums
 Private Boodskappe
 WebKlets / WebChat
 Stuur Nuus
 Storie sonder Einde
 Optredes
 Optredes Kalender
 Publiseer Optredes
 Musiek Shoppie
 Musiek CDs
 Bladmusiek
 Video & DVD
 T-Hemp
 Geskenkbewyse
 Winskopies
 Laai af en Luister
"> ">Soek
 Soek/Search
 Stories Argief
 Lirieke
 Info
 Vrae/Antwoorde
 Vertel Ander
 Jou Info
 Lede / Members
 Statistieke
 Top 10
 Meningsopnames
 Statistieke
 Algemeen
 Top Webwerwe
 e-Radio Afrikaans
 Kontak Ons
 Contact
 Terugvoer
 GeelBladsye
 Suid-Afrikaanse Musiek
 Jamroom
 Kunstenaars
 Treffers

 FotoGalery
 
Die Bloekom
 

Interessant
Interessant  

Die Bloekom Soms verloor ek rigting die rigting van my hart en soms alleen sonder iemand hier by my kant En daars `n soeke `n verlange in die hoekies van my hart Een ek stap alleen uit na daai bekende ou bloekom En swaeltjies omsingel my asof hul weet net....

Die Bloekom

Soms verloor ek rigting die rigting van my hart en soms alleen sonder iemand hier by my kant
En daars `n soeke `n verlange in die hoekies van my hart
Een ek stap alleen uit na daai bekende ou bloekom
En swaeltjies omsingel my asof hul weet net hoeveel ek het om te praat
En die vryheid in daai vlerkies die dinge wat hul ervaar skep `n verlange hier binne my
`n verlange na ver verlore smart
So ek stap uit na daai ou bekende `n plek
waar ek ook soms kon stil sit en dink oor ver verlore liefde
en die pyn van die oomblik se haat so trane rol hier verby my
en die dinge is swaar hier diep binne die holte van my hart
ek kyk op na daai ou bekende en wonder net hoeveel stories hy kon vertel van die lewens verhaal van my hart
so trane rol steeds stil trane van hartseer met so `n tikkie smart verlange
die dryfkrag agter die water wat spoel hier binne uit my hart
so ek wens die bloekom kom my sę hoekom
hoekom ek hier op einding langs die rivier wat my lewens verhaal ken asof dit nog `n boek was
“Die Lewens Verhaal van `n mens met soveel smart”
So ek kyk af na die son wat stilletjies verdwyn oppad na `n rivier se bodem die einde van sy pad
En swaeltjies trek steeds om my
Soos die son steeds verder sink na die bodem van `n nog `n donker nag en ek sit steeds langs daai bloekom
En swaeltjies is lank terug huis toe om reg te maak vir nog `n dag `n plekkie met sy vrede en nog `n einde aan sy onopwindende dag so die wind skop op en probeer my jaag soos `n sleg hond wat moet terug gaan na sy oubaas so ek stap om daai ou bekende bloekom en sien die woorde wat ek nou soveel haat asof om my te heriner dat dit jy was die een was wat my laat bloei het om te wys hoeveel jy voel vir die meisie van daai oomblik
Die oomblik, die liefde die egtheid Voor die verleentheid en voor die smart





 

Gepos op 12 Aug 2004 deur Spawn


  Untitled Document
Teken aan
 
Skuilnaam

Wagwoord

Nog nie 'n lid nie? Jy kan vinnig een skep. As 'n geregistreerde gebruiker het jy sekere voordele soos tema beheer, inskrywing konfigurasie en jy kan inskrywings en kommentaar pos met jou naam by.
 
Untitled Document
Verwante Skakels
  · Meer omtrent Interessant
· Nuus deur Spawn


Mees gelese storie betreffende Interessant:
As Pa en Ma Oorsee is

 
Untitled Document
Artikel Gradering
 
Gemiddelde gradering: 0.12
Stemme: 8
Neem asb 'n sekonde en stem vir die artikel:

Uitstekend
Baie Goed
Goed
Alledaags
Swak

 
Untitled Document
Opsies
 
 Drukker Vriendelike Bladsy Drukker Vriendelike Bladsy

 
     
   
 ·  1: Afrikaanse Keurspel: Bladmusiek + Kitaar drukke
·  2: a thousand pieces: Kurt Darren - Kurt Darren: Meisie Meisie
·  3: Eva: André Swiegers - blou
·  4: A Letter To Daddy: Juanita du Ples - Ek en Jy (Ska-Rumba)
·  5: 1980 Boereblues in G#1: Anton Goosen - Liedjieboer
·  6: Op Blouberg se strand: Laurika Rauch - 19 Treffers Van 21 Jaar
·  7: 1000 Soene: Riaan Nienaber - A - Z Van Afrikaanse Musiek Vol 1
·  8: Ek hou nie van werk nie: Zirk Bergh - Dis die Weskus
·  9: 'n Kleindorpse fragment: Laurinda Hofmey - Perd oor die Maan
·  10: Hoor hoe val die reen: André Swiegers - blou
 
     

 

 

 

xx Musiek.co.za xx