Untitled Document
Forums Home    
Untitled Document
Musiek Menu
 
 Tuis / Home
 Musieknuus
 Onderwerpe
 Musieknuus
 Kunstenaars
 Musiekmense
 Lirieke
 Digkuns
 Skryfkuns
 Teaters / Venues
 Interessant
 Werd om te weet
 SA-Nuus
 Sê jou Sê
 Forums
 Private Boodskappe
 WebKlets / WebChat
 Stuur Nuus
 Storie sonder Einde
 Optredes
 Optredes Kalender
 Publiseer Optredes
 Musiek Shoppie
 Musiek CDs
 Bladmusiek
 Video & DVD
 T-Hemp
 Geskenkbewyse
 Winskopies
 Laai af en Luister
"> ">Soek
 Soek/Search
 Stories Argief
 Lirieke
 Info
 Vrae/Antwoorde
 Vertel Ander
 Jou Info
 Lede / Members
 Statistieke
 Top 10
 Meningsopnames
 Statistieke
 Algemeen
 Top Webwerwe
 e-Radio Afrikaans
 Kontak Ons
 Contact
 Terugvoer
 GeelBladsye
 Suid-Afrikaanse Musiek
 Jamroom
 Kunstenaars
 Treffers

 FotoGalery
 
Gedagte
 

Interessant
Interessant  



Gedagte

Een enkele gedagte
Of dalk `n opsomming van al jou drome weggesteek
Denke onbepaal, onhinderd en ongewens
Die strewe na dit wat in jou agterkop lewe
Of net dalk dit wat jy ter harte wens na lewe of dalk net na streef
Die liefde, die lewe of net dalk om die eensaamheid te laat vergaan
Die paadjie wat jou hart elke dag loop,
die ver verlate vlaktes van `n hart wat jy ken,
die gedagte toetsand van die hart wat wens na die onmoontlike,
of dalk net dit wat jy onbereikbaar vind

Die oseaan tussen jou en my
Of die skeinding wat keer dat ons mekaar nie vernietig nie
Soms loop dit en soms……. wel soms vlieg dit,
weg met jou uit na `n plekkie wat net jy ken wat net jy weet waar om te vind
Jou eie klein utopië of dalk net wegkruip plekkie
Dit wat jy weet niemand ken of kan vertel of dalk net oor kon lag
Omdat hulle nie jou harts begeerte ken of verstaan
So jy kyk vir my asof jy weet wat ek dink
Soms voel ek vulnerable en ander tye net te swak om jou te laat sien
Wat hier binne gebeur
Die strewe is daar nou wens ek net ek het die wil, die krag gehad om jou te laat sien
Dus wat in my gedagtes lê
Die lewe, die lot miskien dalk die strewe gepaard met dit wat jy verdien en dit wat jy ook eendag sal verstaan Maak dit sin
Ek wens dit doen
Dan kon jy my ook se dus hoe ek voel
En dus wat ek verwag
Maar my gedagtes is ver van hier te ver om te verstaan dus hoe dit moet wees
En gaan wees
So met tyd sal dit ook seker vergaan





 

Gepos op 04 Aug 2004 deur Spawn


  Untitled Document
Teken aan
 
Skuilnaam

Wagwoord

Nog nie 'n lid nie? Jy kan vinnig een skep. As 'n geregistreerde gebruiker het jy sekere voordele soos tema beheer, inskrywing konfigurasie en jy kan inskrywings en kommentaar pos met jou naam by.
 
Untitled Document
Verwante Skakels
  · Meer omtrent Interessant
· Nuus deur Spawn


Mees gelese storie betreffende Interessant:
As Pa en Ma Oorsee is

 
Untitled Document
Artikel Gradering
 
Gemiddelde gradering: 1.16
Stemme: 6


Neem asb 'n sekonde en stem vir die artikel:

Uitstekend
Baie Goed
Goed
Alledaags
Swak

 
Untitled Document
Opsies
 
 Drukker Vriendelike Bladsy Drukker Vriendelike Bladsy

 
     
   
 ·  1: Afrikaanse Keurspel: Bladmusiek + Kitaar drukke
·  2: a thousand pieces: Kurt Darren - Kurt Darren: Meisie Meisie
·  3: Eva: André Swiegers - blou
·  4: A Letter To Daddy: Juanita du Ples - Ek en Jy (Ska-Rumba)
·  5: 1980 Boereblues in G#1: Anton Goosen - Liedjieboer
·  6: Op Blouberg se strand: Laurika Rauch - 19 Treffers Van 21 Jaar
·  7: 1000 Soene: Riaan Nienaber - A - Z Van Afrikaanse Musiek Vol 1
·  8: Ek hou nie van werk nie: Zirk Bergh - Dis die Weskus
·  9: 'n Kleindorpse fragment: Laurinda Hofmey - Perd oor die Maan
·  10: Hoor hoe val die reen: André Swiegers - blou
 
     

 

 

 

xx Musiek.co.za xx