Untitled Document
Forums Home    
Untitled Document
Musiek Menu
 
 Tuis / Home
 Musieknuus
 Onderwerpe
 Musieknuus
 Kunstenaars
 Musiekmense
 Lirieke
 Digkuns
 Skryfkuns
 Teaters / Venues
 Interessant
 Werd om te weet
 SA-Nuus
 Sê jou Sê
 Forums
 Private Boodskappe
 WebKlets / WebChat
 Stuur Nuus
 Storie sonder Einde
 Optredes
 Optredes Kalender
 Publiseer Optredes
 Musiek Shoppie
 Musiek CDs
 Bladmusiek
 Video & DVD
 T-Hemp
 Geskenkbewyse
 Winskopies
 Laai af en Luister
"> ">Soek
 Soek/Search
 Stories Argief
 Lirieke
 Info
 Vrae/Antwoorde
 Vertel Ander
 Jou Info
 Lede / Members
 Statistieke
 Top 10
 Meningsopnames
 Statistieke
 Algemeen
 Top Webwerwe
 e-Radio Afrikaans
 Kontak Ons
 Contact
 Terugvoer
 GeelBladsye
 Suid-Afrikaanse Musiek
 Jamroom
 Kunstenaars
 Treffers

 FotoGalery
 
Liewe Daantjie
 

Interessant
Interessant  

Liewe Daantjie 

Ek skryf die briefie maar stadig omdat ek weet jy kan nie vinnig lees nie. Ons bly nie meer op dieselfde plek as toe jy weg is nie. Jou pa het in die koerant gelees dat die meeste ongelukke binne 20 kilometer van die huis af gebeur, toe besluit ons om te trek. 



Ek kan ongelukkig nie vir jou die adres gee nie want die vorige familie het die nommers saam gevat, seker sodat hulle nie hulle adres hoef te verander nie. 

Hierdie plekkie is regtig oulik. Hier is selfs 'n wasmasjien, ek is nog net nie heeltemal seker hoe hy werk nie. Laas week het ek 'n bondel klere ingesit en die ketting getrek. Ons het nog nie weer die klere opgespoor nie. 

Die weer hierso is ook glad nie sleg nie. Dit het net twee keer gereen laas week - die eerste keer vir drie dae en die tweede keer vir vier dae. 

Omtrent daai jas wat jy gevra het ons moet vir jou stuur; oom Frikkie het gesê dit sal te swaar wees in die pos, toe sny ons maar die knope af 
(hulle is in die linker boonste sak van die jas). 

Pietie het gister sy sleutels in sy kar toegesluit. Ons het rêrig bekommerd geraak want dit het hom twee ure gevat om my en jou pa uit te kry. 

Jou suster het vanoggend 'n baba gehad, maar ek het nog nie uitgevind wat dit is nie, so ek weet nie of jy 'n oom of 'n tannie is nie. Die baba lyk net soos jou boetie. 

Oom Wessels het laas week in 'n vat brandewyn geval. 'n Paar manne het hom probeer uithaal maar hy het hulle afbaklei en verdrink. Ons het hom laat veras. Hy het vir drie dae gebrand. 

Drie van jou vriende het met 'n bakkie van die brug afgery. Janneman het bestuur, hy het sy venster afgedraai en na veiligheid geswem. Jou ander twee vriende het agter-op gesit. Hulle het verdrink omdat hulle nie die bak se klap kon oopkry nie. 

Daar is nie meer nuus nie. Niks anders as die normale het gebeur nie. 

Liefdetjies, 
Jou gunsteling tannie Betsie. 

Ns. Ek wou nog vir jou R25 insit maar ek het al klaar die koevert toegeplak





 

Gepos op 19 Mar 2003 deur Merlin


  Untitled Document
Teken aan
 
Skuilnaam

Wagwoord

Nog nie 'n lid nie? Jy kan vinnig een skep. As 'n geregistreerde gebruiker het jy sekere voordele soos tema beheer, inskrywing konfigurasie en jy kan inskrywings en kommentaar pos met jou naam by.
 
Untitled Document
Verwante Skakels
  · Meer omtrent Interessant
· Nuus deur Merlin


Mees gelese storie betreffende Interessant:
As Pa en Ma Oorsee is

 
Untitled Document
Artikel Gradering
 
Gemiddelde gradering: 4.6
Stemme: 5


Neem asb 'n sekonde en stem vir die artikel:

Uitstekend
Baie Goed
Goed
Alledaags
Swak

 
Untitled Document
Opsies
 
 Drukker Vriendelike Bladsy Drukker Vriendelike Bladsy

 
     
   
 ·  1: Afrikaanse Keurspel: Bladmusiek + Kitaar drukke
·  2: a thousand pieces: Kurt Darren - Kurt Darren: Meisie Meisie
·  3: Eva: André Swiegers - blou
·  4: A Letter To Daddy: Juanita du Ples - Ek en Jy (Ska-Rumba)
·  5: 1980 Boereblues in G#1: Anton Goosen - Liedjieboer
·  6: Op Blouberg se strand: Laurika Rauch - 19 Treffers Van 21 Jaar
·  7: 1000 Soene: Riaan Nienaber - A - Z Van Afrikaanse Musiek Vol 1
·  8: Ek hou nie van werk nie: Zirk Bergh - Dis die Weskus
·  9: 'n Kleindorpse fragment: Laurinda Hofmey - Perd oor die Maan
·  10: Hoor hoe val die reen: André Swiegers - blou
 
     

 

 

 

xx Musiek.co.za xx