Untitled Document
Forums Home    
Untitled Document
Musiek Menu
 
 Tuis / Home
 Musieknuus
 Onderwerpe
 Musieknuus
 Kunstenaars
 Musiekmense
 Lirieke
 Digkuns
 Skryfkuns
 Teaters / Venues
 Interessant
 Werd om te weet
 SA-Nuus
 Sê jou Sê
 Forums
 Private Boodskappe
 WebKlets / WebChat
 Stuur Nuus
 Storie sonder Einde
 Optredes
 Optredes Kalender
 Publiseer Optredes
 Musiek Shoppie
 Musiek CDs
 Bladmusiek
 Video & DVD
 T-Hemp
 Geskenkbewyse
 Winskopies
 Laai af en Luister
"> ">Soek
 Soek/Search
 Stories Argief
 Lirieke
 Info
 Vrae/Antwoorde
 Vertel Ander
 Jou Info
 Lede / Members
 Statistieke
 Top 10
 Meningsopnames
 Statistieke
 Algemeen
 Top Webwerwe
 e-Radio Afrikaans
 Kontak Ons
 Contact
 Terugvoer
 GeelBladsye
 Suid-Afrikaanse Musiek
 Jamroom
 Kunstenaars
 Treffers

 FotoGalery
 
Blouhond
 

Musieknuus / Music News
Musieknuus / Music News  

HIER IS 'N PAAR SHOWS OM JOU SNORBAARDE TE LAAT BEWE:

3 MRT - Cat Stevens Tribute (deur Henk Botes - (EEN Fantastiese show om nie mis te loop nie)

10 MRT - Albert Frost - (Moenie dié man met sy 3 kitare misloop nie, die show gaan RoCk!!)

Definatief een van Die Blou Hond se gunsteling brakke. Albert is met reg 1 van SA se top kitaarspelers, sy ervaring as deel van die Blues Broers, Frosted Orange, Valiant Swart en tans Arno Carstens spreek vanself, en sy sukses met sy en Karen Zoid se single "The Reason" bewys dat hierdie man nog diep spore in die SA musiekbedryf gaan trap!!

16 MRT - Pieter Koen

Pieter Koen staan bekend as die man wat werklik sy biscuit kan skud. Kom geniet 'n aand saam met Pieter Koen en wees verseker jou voete sal jeuk. Sy nuwe vrystelling Tattoo is ook nou digby 30000 verkope en die aand sal gevul word met treffers van die cd!

17 MRT - Riku Latti

Sy bekende liedjies "Smoorverlief", "op di maan" en "oorlogtyd" wat op SABC2, MK89 / Kyknet, op die TV reeks Orion en DVD's, het Riku baie gewild gemaak onder gehore. Die talentvolle liedjie skrywer en sanger word beskou as vars, intelligent en 'n groot aanwins tot wereldmusiek aldus die SA media - julle sal nie spyt wees nie...

22 MRT - Philip Moolman (Johannes Kerkorrel Tribute)

23 MRT - Anna Davel

24 MRT - Rian Malan



11 APR - Jan Blohm

12 APR - Heinz Winckler

13 & 14 APR - Shawn Philips

19 APR - Danie Niehaus

Danie Niehaus kan net bekens staan as die nimlike Danie, met sy treffers "Jy is vrou" "Vir Wat" "Simone" en "Sweef soos 'n arend". Danie het geen bekendstelling nodig en tesame met sy treffers en komedie kan dit net 'n resep wees vir 'n wonderlike aand uit by Die Blou Hond

20 APR - Anton Goosen

21 APR - Rian Malan

25 APR - Valiant Swart

27 APR - Anna Davel

28 APR - Cat Stevens Tribute (deur Henk Botes - moenie misloop nie, dit gaan 'n "MEAN" show wees!!)

4 MEI - Beeskraal

5 MEI - Philip Moolman (Johannes Kerkorrel Tribute)

11 MEI - Bacchus Nel & Radio Suid Afrika (2 bands vir die prys van 1)

Bachus Nel het sy debuutalbum, In die arms van die nag, in 2005 opgeneem by Wolmar Records. Van ons land se beste musikante was betrokke by hierdie opname, onder andere Piet Botha, Johan Willemse en Lanie van der Walt. Bacchus speel akkoestiese kitaar en skryf al sy lirieke en musiek self. Tans is sy bank die Westdene Drie, wat bestaan uit Drikis Barnard (liedjieskrywer en baskitaarspeler vir Brixton Moord), Gerhard Barnard (Kitaar ook vir Brixton Moord) en Andrew Evans (dromme vir Plank)

Radio Suid Afrika is 'n nuwe Afrikaanse rock&roll groep wat aanvanklik onder die naam LN-Radio begin speel het. "Bid" is Radio Suid Afrika se groot treffer, maar snitte soos "Bier in die Hel", "Alone" (saam met Luna) en "As" staan nie terug vir die bekende song nie..Kom ondersteun hierdie nuwe groep by Die Blou Hond - dit gaan beslis 'n aand wees om nie mis te loop nie - woef!!

12 MEI - Coenie de Villiers

17 MEI - Mathys Roets

18 MEI - Gian Groen

25 MEI - Philip Moolman (eie songs)

31 MEI - Jan Blohm

1 & 2 JUN - Philip Moolman (Johannes Kerkorrel Tribute)

8 JUN - Heinz Winckler

15 JUN - Philip Moolman (eie songs)

21 JUN - Jan Blohm

25 JUN - Arno Carstens & Albert Frost


1. Die kos
2. Die venue, tye en koste

1. Die Kos

'n Heerlike 3-gang maaltyd word by alle shows ingesluit!

Voorgereg: 2 keuses (2 heerlike tuisgemaakte soppe met Franse brood waarvan 1 vegetaries is)
Hoofgereg: 3 keuses (een rooivleis, een witvleis en een vegetariese dis)
Nagereg: Wat ookal Susan op die dag besluit om vars voor te berei
Slaaie: Opsioneel beskikbaar van die bytkaart af.

2. Die Venue

* Die Blou Hond is ‘n huis-teater-restaurant in die woning van Philip Moolman & Susan Coetzer by 4de Laan 67 in Linden.
* 102 “stertplekke” is beskikbaar by Houttafels en houtstoele in die sit / eet / kaggelkamer van die woning.
* 2 Ruim stoepe en ‘n groot tuin is beskikbaar vir buite kuier + gesels tussen vertonings
* Ons verskaf 3-gang middag of aandetes, met vermaak deur top S.A. kunstenaars soos Chris Chameleon, Arno Carstens, Karen Zoid, Koos Kombuis, Jak de Priester, Philip Moolman, Coenie De Villiers, Mathys Roets, Wonderboom, Klopjag, Amanda Strydom en vele meer. Internationale kunstenaars soos Shawn Phillips het ook al ‘n paar keer by die Blou Hond opgetree.
* Spaar deur jou eie drank saam te bring! Ons vra GEEN KURKFOOIE nie, maar verskaf wel glase, ys en botteloopmakers.
* ‘n Verhoog, mikrofoon en beligting is beskikbaar vir toesprake asook ‘n groot skerm vir audio-visuele projeksies.
* Ons is oop: Maandae tot Saterdae. Besprekings is noodsaaklik, aangesien ons dikwels weke vooruit volbespreek is.
* R175pp sluit die ete en die vertoning alles in.
* Tye vir alle shows is 18:30 vir 19:00

NS: Baie van ons datums word baie lank voor die tyd vol bespreek, so blaf NOU AL en boek vir jou private verjaarsdag of kantoor funksie (woef)


Loer gerus ook op ons webwerf as u meer inligting verlang oor ons “kennels”.

Die Blou Hond-span (Petra & Dustin)
Namens Philip, Susan, Frankie & Die Blou Hond
011 782 9805 (t) / 0866 118 137 (f)
082 921 1017 (Petra)
info@blouhond.co.za

www.blouhond.co.za





 

Gepos op 07 Mar 2007 deur Merlin


  Untitled Document
Teken aan
 
Skuilnaam

Wagwoord

Nog nie 'n lid nie? Jy kan vinnig een skep. As 'n geregistreerde gebruiker het jy sekere voordele soos tema beheer, inskrywing konfigurasie en jy kan inskrywings en kommentaar pos met jou naam by.
 
Untitled Document
Verwante Skakels
  · Meer omtrent Musieknuus / Music News
· Nuus deur Merlin


Mees gelese storie betreffende Musieknuus / Music News:
Innibos 2005 - Raak Betrokke

 
Untitled Document
Artikel Gradering
 
Gemiddelde gradering: 0
Stemme: 0

Neem asb 'n sekonde en stem vir die artikel:

Uitstekend
Baie Goed
Goed
Alledaags
Swak

 
Untitled Document
Opsies
 
 Drukker Vriendelike Bladsy Drukker Vriendelike Bladsy

 
     
   
 ·  1: Afrikaanse Keurspel: Bladmusiek + Kitaar drukke
·  2: a thousand pieces: Kurt Darren - Kurt Darren: Meisie Meisie
·  3: Eva: André Swiegers - blou
·  4: A Letter To Daddy: Juanita du Ples - Ek en Jy (Ska-Rumba)
·  5: 1980 Boereblues in G#1: Anton Goosen - Liedjieboer
·  6: Op Blouberg se strand: Laurika Rauch - 19 Treffers Van 21 Jaar
·  7: 1000 Soene: Riaan Nienaber - A - Z Van Afrikaanse Musiek Vol 1
·  8: Ek hou nie van werk nie: Zirk Bergh - Dis die Weskus
·  9: 'n Kleindorpse fragment: Laurinda Hofmey - Perd oor die Maan
·  10: Hoor hoe val die reen: André Swiegers - blou
 
     

 

 

 

xx Musiek.co.za xx