Untitled Document
Forums Home    
Untitled Document
Musiek Menu
 
 Tuis / Home
 Musieknuus
 Onderwerpe
 Musieknuus
 Kunstenaars
 Musiekmense
 Lirieke
 Digkuns
 Skryfkuns
 Teaters / Venues
 Interessant
 Werd om te weet
 SA-Nuus
 Sê jou Sê
 Forums
 Private Boodskappe
 WebKlets / WebChat
 Stuur Nuus
 Storie sonder Einde
 Optredes
 Optredes Kalender
 Publiseer Optredes
 Musiek Shoppie
 Musiek CDs
 Bladmusiek
 Video & DVD
 T-Hemp
 Geskenkbewyse
 Winskopies
 Laai af en Luister
"> ">Soek
 Soek/Search
 Stories Argief
 Lirieke
 Info
 Vrae/Antwoorde
 Vertel Ander
 Jou Info
 Lede / Members
 Statistieke
 Top 10
 Meningsopnames
 Statistieke
 Algemeen
 Top Webwerwe
 e-Radio Afrikaans
 Kontak Ons
 Contact
 Terugvoer
 GeelBladsye
 Suid-Afrikaanse Musiek
 Jamroom
 Kunstenaars
 Treffers

 FotoGalery
 
RITTEL FEES 2006 !!!!
 

Kunstenaars / Artists
Kunstenaars / Artists  

Anoniem skryf "



Ek wil net dankie sê vir 'n uitstekende show, maar dit is net 'n jammerte dat Steve en Theuns dink hulle is te goed vir ons , hulle vergeet dat as dit nie vir ons was nie sou hulle nie daar gewees het nie. Na hulle shows het die tou by die geel karavaan gestaan om hulle cd's en miskien 'n foto en handtekening te kry was ongeveer 500 mense wat net hulle idol wou sien en ondersteun maar al wat uitgekom het was hulle - hulle was te besig om ons te sien . My dogters 9 en 10 verafgod die twee en jy moes hulle gesigte gesien het toe ons vir hulle sê dat die twee so genaamde sterre wat preek oor hoe trots hulle is op Afrikaans nie daar gaan wees nie en dink dit STINK en is uiters SWAK van hulle. Daar was talle kinders en almal het van vêr gekom en baie geld betaal om hulle te sien en dit is die vergoeding wat hulle kry ?? My meisies het hulle spaar geld gevat om hulle eie t-hemp te koop sodat hulle idols daar op kan teken, maar al waarmee hulle daar weg is , is met leë hande en 'n seer hart.



Hulle het nou besluit dat hulle eerder vir Robbie Wessels ,Wicus van der Merwe en Thys Bosveldklong te ondersteun om net 'n paar te noem want hulle het tyd gemaak vir 'n drukkie, foto en handtekening. Al was hulle moeg, hulle het bewys hulle is daar vir ons en dit spreek duisende woorde. Selfs Ferdie Rabie het tyd gevat vir 'n foto en soentjie. Is die ander twee bang hulle gaan breek of vat ons iets van hulle af weg ? Dit is baie hartseer dat ons hulle (FANS) gebring waar hulle vandag is en dit is die dank wat ons kry !!! En GLO MY EK IS NIE AL EEN WAT SO GEVOEL HET NIE ALMAL WAT IN DIE RY GESTAAN HET WAS BITTER TELEURGESTELD EN DIE KINDERS WAS GEBROKE !!! Hoe verduidelik jy dit aan 'n kind dat sy idol te "besig " is om hulle te sien ? My meisies ken meeste van hulle liedjies uit hulle koppe en hulle is nie die enigste nie en dit is die dank wat hulle kry - SKAAM JOU STEVE EN THEUNS !!! Julle woorde en dade stem nie ooreen nie !!

Ons gaan weer volgende jaar en glo my baie van die mense wat ek mee gepraat het het gesê hulle gaan nie tyd mors met hulle nie as hulle op kom gaan ons hulle bietjie van hul eie midisyne terug gee.

Van 'n baie teleurgestelde ma van twee meisies

"




 

Gepos op 30 Oct 2006 deur Merlin


  Untitled Document
Teken aan
 
Skuilnaam

Wagwoord

Nog nie 'n lid nie? Jy kan vinnig een skep. As 'n geregistreerde gebruiker het jy sekere voordele soos tema beheer, inskrywing konfigurasie en jy kan inskrywings en kommentaar pos met jou naam by.
 
Untitled Document
Verwante Skakels
  · Meer omtrent Kunstenaars / Artists
· Nuus deur Merlin


Mees gelese storie betreffende Kunstenaars / Artists:
Geblikte Afrikaans

 
Untitled Document
Artikel Gradering
 
Gemiddelde gradering: 5
Stemme: 1


Neem asb 'n sekonde en stem vir die artikel:

Uitstekend
Baie Goed
Goed
Alledaags
Swak

 
Untitled Document
Opsies
 
 Drukker Vriendelike Bladsy Drukker Vriendelike Bladsy

 
     
   
 ·  1: Afrikaanse Keurspel: Bladmusiek + Kitaar drukke
·  2: a thousand pieces: Kurt Darren - Kurt Darren: Meisie Meisie
·  3: Eva: André Swiegers - blou
·  4: A Letter To Daddy: Juanita du Ples - Ek en Jy (Ska-Rumba)
·  5: 1980 Boereblues in G#1: Anton Goosen - Liedjieboer
·  6: Op Blouberg se strand: Laurika Rauch - 19 Treffers Van 21 Jaar
·  7: 1000 Soene: Riaan Nienaber - A - Z Van Afrikaanse Musiek Vol 1
·  8: Ek hou nie van werk nie: Zirk Bergh - Dis die Weskus
·  9: 'n Kleindorpse fragment: Laurinda Hofmey - Perd oor die Maan
·  10: Hoor hoe val die reen: André Swiegers - blou
 
     

 

 

 

xx Musiek.co.za xx