Untitled Document
Forums Home    
Untitled Document
Musiek Menu
 
 Tuis / Home
 Musieknuus
 Onderwerpe
 Musieknuus
 Kunstenaars
 Musiekmense
 Lirieke
 Digkuns
 Skryfkuns
 Teaters / Venues
 Interessant
 Werd om te weet
 SA-Nuus
 Sê jou Sê
 Forums
 Private Boodskappe
 WebKlets / WebChat
 Stuur Nuus
 Storie sonder Einde
 Optredes
 Optredes Kalender
 Publiseer Optredes
 Musiek Shoppie
 Musiek CDs
 Bladmusiek
 Video & DVD
 T-Hemp
 Geskenkbewyse
 Winskopies
 Laai af en Luister
"> ">Soek
 Soek/Search
 Stories Argief
 Lirieke
 Info
 Vrae/Antwoorde
 Vertel Ander
 Jou Info
 Lede / Members
 Statistieke
 Top 10
 Meningsopnames
 Statistieke
 Algemeen
 Top Webwerwe
 e-Radio Afrikaans
 Kontak Ons
 Contact
 Terugvoer
 GeelBladsye
 Suid-Afrikaanse Musiek
 Jamroom
 Kunstenaars
 Treffers

 FotoGalery
 
Etha, Sangeres van formaat!
 

Kunstenaars / Artists
Kunstenaars / Artists  

Liezelb skryf "

Etha

Etha is gebore in Caledon en het toe al vir haar ma en tannie konsert gehou soos sy gedink
het konserte moet wees. Vandag volg sy nog steets haar eie kop wanneer dit by vermaak
kom en dit is moontlik die geheim agter haar groeiende suksesvolle musiekloopbaan.

Nadat Etha haar studies voltooi het aan die Strand is sy met 'n kop vol planne Pretoria toe
met die doel om 'n loopbaan te vestig in die besigheidswêreld. Wie sal ooit 'n CD-opname
ooreenkoms kry sonder om een noot te sing. Ja, Etha! "Hulle het vir my gevra of ek sing
want my praatstem……." So het Etha 'n paar note vir die ouens gesing en toe sy weer
haar oë uitvee stel sy haar eerste CD by die KKNK 2000 vry.



Haar unieke stem en sangstyl het gou-gou 'n aanvraag laat ontwikkel vir die opneem van
nog CD's en daarom die nuwe CD wat weereens die lig gesien het by KKNK April 2006.
Etha het 'n spontane persoonlikheid en die vermoë om mense waarlik te kan "entertain".
Sy is bekend daarvoor om kronings met groot sukses aan te bied. Daar is ook altyd 'n groot
aanvraag vir haar om as MC by geleenthede op te tree.

Etha het intussen verhuis na die Kaap, vanwaar sy haar toere en vertonings deur die land
beplan en onderneem. Sy was ook deel van die "Maak 'n Las" Reproduksiespan wat
nasionaal opgetree het by verskeie geleethede, skoue, feeste om 'n paar te noem.
Agri-Expo Suid-Afrika (Kaap) het Etha op hulle lys as goedgekeurde kunstenaars vir
landbouskoue.

Verder was Etha ook die enigste goedgekeurde sangeres om op te tree by die "Qutar-Summer Festival" in Doha ('n Arabiese land) Julie 2003 waarby Suid -Afrika een van die 16 lande uitgemaak het. Die betrokke fees was vir 'n maand en is ook nasionaal gebeeldsend.
"Qutar het my baie goed ontvang en dit was 'n eer om my land te verteenwoordig."

Musiek resente soos CJ (die loslit DJ), Merwin (Rapport), Mariana Malan (Die Burger)
asook die musiektydskrif Vonk om slegs 'n paar te noem, het al telke maal na haar verwys
as die "gehoorgees- bousangeres".

Etha het ook al haar verskyning op die kassie gemaak in programme soos onder andere
Kyknet se Fiesta, Belboks en Maak 'n Las .

Etha hou daarvan om met mense te werk en pas graag aan by haar gehore se behoeftes op
haar manier. Sy sing ritmiese, kommersiële langarm dans musiek wat byval sal vind by
enige tipe gehoor. Haar vertonings loop oor van energie en 'n kinderlike passie vir die
lewe, mense en musiek!

Kontak gerus 082 259 4458
"




 

Gepos op 06 Sep 2006 deur Merlin


  Untitled Document
Teken aan
 
Skuilnaam

Wagwoord

Nog nie 'n lid nie? Jy kan vinnig een skep. As 'n geregistreerde gebruiker het jy sekere voordele soos tema beheer, inskrywing konfigurasie en jy kan inskrywings en kommentaar pos met jou naam by.
 
Untitled Document
Verwante Skakels
  · Meer omtrent Kunstenaars / Artists
· Nuus deur Merlin


Mees gelese storie betreffende Kunstenaars / Artists:
Geblikte Afrikaans

 
Untitled Document
Artikel Gradering
 
Gemiddelde gradering: 3.66
Stemme: 3


Neem asb 'n sekonde en stem vir die artikel:

Uitstekend
Baie Goed
Goed
Alledaags
Swak

 
Untitled Document
Opsies
 
 Drukker Vriendelike Bladsy Drukker Vriendelike Bladsy

 
     
   
 ·  1: Afrikaanse Keurspel: Bladmusiek + Kitaar drukke
·  2: a thousand pieces: Kurt Darren - Kurt Darren: Meisie Meisie
·  3: Eva: André Swiegers - blou
·  4: A Letter To Daddy: Juanita du Ples - Ek en Jy (Ska-Rumba)
·  5: 1980 Boereblues in G#1: Anton Goosen - Liedjieboer
·  6: Op Blouberg se strand: Laurika Rauch - 19 Treffers Van 21 Jaar
·  7: 1000 Soene: Riaan Nienaber - A - Z Van Afrikaanse Musiek Vol 1
·  8: Ek hou nie van werk nie: Zirk Bergh - Dis die Weskus
·  9: 'n Kleindorpse fragment: Laurinda Hofmey - Perd oor die Maan
·  10: Hoor hoe val die reen: André Swiegers - blou
 
     

 

 

 

xx Musiek.co.za xx