Untitled Document
Forums Home    
Untitled Document
Musiek Menu
 
 Tuis / Home
 Musieknuus
 Onderwerpe
 Musieknuus
 Kunstenaars
 Musiekmense
 Lirieke
 Digkuns
 Skryfkuns
 Teaters / Venues
 Interessant
 Werd om te weet
 SA-Nuus
 Sę jou Sę
 Forums
 Private Boodskappe
 WebKlets / WebChat
 Stuur Nuus
 Storie sonder Einde
 Optredes
 Optredes Kalender
 Publiseer Optredes
 Musiek Shoppie
 Musiek CDs
 Bladmusiek
 Video & DVD
 T-Hemp
 Geskenkbewyse
 Winskopies
 Laai af en Luister
"> ">Soek
 Soek/Search
 Stories Argief
 Lirieke
 Info
 Vrae/Antwoorde
 Vertel Ander
 Jou Info
 Lede / Members
 Statistieke
 Top 10
 Meningsopnames
 Statistieke
 Algemeen
 Top Webwerwe
 e-Radio Afrikaans
 Kontak Ons
 Contact
 Terugvoer
 GeelBladsye
 Suid-Afrikaanse Musiek
 Jamroom
 Kunstenaars
 Treffers

 FotoGalery
 
Man op die maan
 

Digkuns
Digkuns  

kaneelsuiker skryf "

Man op die maan L.Ferreira

Fluister vir my saggies
Fluister vir my teer
Al jou hartsgeheime
in jou gister gekamoefleer

Sę vir my jy luister
Sę dat jy verstaan
En dat jy hom sal vervang;
Die skim man op die maan



Laat my saggies wegsink
in jou hart se melodie
Laat my sweef na beter dae
deur jou sielsmusiek

Skryf vir my kwatryne
koeplette en lirieke
Skryf vir my jou strofes en
verse en rubrieke

Skryf dit in die nat sand
Skryf dit in die Lug
Skryf dit in my ope hand
of skryf dit op my rug

Maar liefling asseblief tog skryf net
Skryf dit neer vir my

Sodat die woorde wat ek lees
'n bęre plek kan kry

Dan sal ek dit toevou
hier diep binne my hart
En dit altyd met my saamdra
deur die paaie wat ek vat

En dan sal ek jou verse
waarookal ek gaan
opdra aan die skim man
die skim man op die maan.

"




 

Gepos op 01 Jun 2006 deur Merlin


  Untitled Document
Teken aan
 
Skuilnaam

Wagwoord

Nog nie 'n lid nie? Jy kan vinnig een skep. As 'n geregistreerde gebruiker het jy sekere voordele soos tema beheer, inskrywing konfigurasie en jy kan inskrywings en kommentaar pos met jou naam by.
 
Untitled Document
Verwante Skakels
  · Meer omtrent Digkuns
· Nuus deur Merlin


Mees gelese storie betreffende Digkuns:
Liefde

 
Untitled Document
Artikel Gradering
 
Gemiddelde gradering: 4.5
Stemme: 2


Neem asb 'n sekonde en stem vir die artikel:

Uitstekend
Baie Goed
Goed
Alledaags
Swak

 
Untitled Document
Opsies
 
 Drukker Vriendelike Bladsy Drukker Vriendelike Bladsy

 
     
   
 ·  1: Afrikaanse Keurspel: Bladmusiek + Kitaar drukke
·  2: a thousand pieces: Kurt Darren - Kurt Darren: Meisie Meisie
·  3: Eva: André Swiegers - blou
·  4: A Letter To Daddy: Juanita du Ples - Ek en Jy (Ska-Rumba)
·  5: 1980 Boereblues in G#1: Anton Goosen - Liedjieboer
·  6: Op Blouberg se strand: Laurika Rauch - 19 Treffers Van 21 Jaar
·  7: 1000 Soene: Riaan Nienaber - A - Z Van Afrikaanse Musiek Vol 1
·  8: Ek hou nie van werk nie: Zirk Bergh - Dis die Weskus
·  9: 'n Kleindorpse fragment: Laurinda Hofmey - Perd oor die Maan
·  10: Hoor hoe val die reen: André Swiegers - blou
 
     

 

 

 

xx Musiek.co.za xx