Untitled Document
Forums Home    
Untitled Document
Musiek Menu
 
 Tuis / Home
 Musieknuus
 Onderwerpe
 Musieknuus
 Kunstenaars
 Musiekmense
 Lirieke
 Digkuns
 Skryfkuns
 Teaters / Venues
 Interessant
 Werd om te weet
 SA-Nuus
 Sę jou Sę
 Forums
 Private Boodskappe
 WebKlets / WebChat
 Stuur Nuus
 Storie sonder Einde
 Optredes
 Optredes Kalender
 Publiseer Optredes
 Musiek Shoppie
 Musiek CDs
 Bladmusiek
 Video & DVD
 T-Hemp
 Geskenkbewyse
 Winskopies
 Laai af en Luister
"> ">Soek
 Soek/Search
 Stories Argief
 Lirieke
 Info
 Vrae/Antwoorde
 Vertel Ander
 Jou Info
 Lede / Members
 Statistieke
 Top 10
 Meningsopnames
 Statistieke
 Algemeen
 Top Webwerwe
 e-Radio Afrikaans
 Kontak Ons
 Contact
 Terugvoer
 GeelBladsye
 Suid-Afrikaanse Musiek
 Jamroom
 Kunstenaars
 Treffers

 FotoGalery
 
Boemelaar
 

Digkuns
Digkuns  

Anoniem skryf "
Boemelaar
Kom binne ou vriend kom in
en fluit vir my n deuntjie
Vertel my n storie
van klein warrel winde
en hoe die boom se takke
buig as jy begin waai
Jy troos my al vir jare
as ek na jou woorde luister
van hoe jy waai oor die lande
van die noorde tot die suide



Ek sien hoe staan jy voor my
en staar na die hemel
terwyl jy vir n vlammetjie wag
om die donker weg te skuiwe
van binne na buite
so dans vir my n dansie
terwyl die wind hier buite sing
en bring n bietjie hitte
om die koue weg te brand

Wie klop daar buite
wie krap so teen my
sinkplaat mure
is dit die bome se hande
wat oor die vensters vryf
is dit jy wat my laat wonder
of iemand wegkruip in die donker
kom hoor jy of ek jou gaan agterlaat
want jy is vas geanker
sit al daar vir jare
en kyk die lewens wat jou verbygaan
nooit sal jy kan sit of speel
wegtrek uit die geraas
om na die stiltes te gaan
maar moenie treur nie
want van jou sal ek nooit weggaan

ek is net soos julle
vol moed en hoop en krag
al het die winde my verlede weggewaai
en al brand die pyn nog sterk in my bors
net soos jy is ek vas maar sonder rede
en ek het nie die wysheid wat julle dra
net die ouderdom in my gesig
so verskoon my n oomblik
my oe voel nou swaar
n ewige moegheid kryp weg in my lyf
dis tyd dat ek nou slaap

NJ van Wyk
"




 

Gepos op 21 May 2006 deur Merlin


  Untitled Document
Teken aan
 
Skuilnaam

Wagwoord

Nog nie 'n lid nie? Jy kan vinnig een skep. As 'n geregistreerde gebruiker het jy sekere voordele soos tema beheer, inskrywing konfigurasie en jy kan inskrywings en kommentaar pos met jou naam by.
 
Untitled Document
Verwante Skakels
  · Meer omtrent Digkuns
· Nuus deur Merlin


Mees gelese storie betreffende Digkuns:
Liefde

 
Untitled Document
Artikel Gradering
 
Gemiddelde gradering: 2.5
Stemme: 2


Neem asb 'n sekonde en stem vir die artikel:

Uitstekend
Baie Goed
Goed
Alledaags
Swak

 
Untitled Document
Opsies
 
 Drukker Vriendelike Bladsy Drukker Vriendelike Bladsy

 
     
   
 ·  1: Afrikaanse Keurspel: Bladmusiek + Kitaar drukke
·  2: a thousand pieces: Kurt Darren - Kurt Darren: Meisie Meisie
·  3: Eva: André Swiegers - blou
·  4: A Letter To Daddy: Juanita du Ples - Ek en Jy (Ska-Rumba)
·  5: 1980 Boereblues in G#1: Anton Goosen - Liedjieboer
·  6: Op Blouberg se strand: Laurika Rauch - 19 Treffers Van 21 Jaar
·  7: 1000 Soene: Riaan Nienaber - A - Z Van Afrikaanse Musiek Vol 1
·  8: Ek hou nie van werk nie: Zirk Bergh - Dis die Weskus
·  9: 'n Kleindorpse fragment: Laurinda Hofmey - Perd oor die Maan
·  10: Hoor hoe val die reen: André Swiegers - blou
 
     

 

 

 

xx Musiek.co.za xx