Karmelita skryf "
Ek het 'n geheim...
'n dorpie aan die einde van 'n ontvlugting
'n sonsondergang op 'n boekdeel
'n glimlag deur trane
Perongeluk in jou arms geval,
Verdwaal in 'n oomblik van ontvoering
Versoen met meegevoel...
Verskoon tot weer siens
Ek dans in my geheue...
Op weskus winde
Op Lambertsbaai se dokke
Op die wysie van my geheim.
"