Untitled Document
Forums Home    
Untitled Document
Musiek Menu
 
 Tuis / Home
 Musieknuus
 Onderwerpe
 Musieknuus
 Kunstenaars
 Musiekmense
 Lirieke
 Digkuns
 Skryfkuns
 Teaters / Venues
 Interessant
 Werd om te weet
 SA-Nuus
 Sê jou Sê
 Forums
 Private Boodskappe
 WebKlets / WebChat
 Stuur Nuus
 Storie sonder Einde
 Optredes
 Optredes Kalender
 Publiseer Optredes
 Musiek Shoppie
 Musiek CDs
 Bladmusiek
 Video & DVD
 T-Hemp
 Geskenkbewyse
 Winskopies
 Laai af en Luister
"> ">Soek
 Soek/Search
 Stories Argief
 Lirieke
 Info
 Vrae/Antwoorde
 Vertel Ander
 Jou Info
 Lede / Members
 Statistieke
 Top 10
 Meningsopnames
 Statistieke
 Algemeen
 Top Webwerwe
 e-Radio Afrikaans
 Kontak Ons
 Contact
 Terugvoer
 GeelBladsye
 Suid-Afrikaanse Musiek
 Jamroom
 Kunstenaars
 Treffers

 FotoGalery
 
Jy Is – Juanita du Plessis
 

Lirieke / Lyrics
Lirieke / Lyrics  

Jy Is – Juanita du Plessis

 

Mag ek vra of moet ek fluister

Wil jy sê of wil jy net luister

Na die vervulling van al ons goue ure

Ek hou van son, ek hou van somer

Jy’s die rede, want ek’s ’n dromer

Jy voer my weg na ’n plek sonder grense



Refrein:

Waar ek drink uit jou fonteine

Verdwaal in jou woestyne

En jou aan jou hart na my, na my drome lei

Jy kan breek deur al my mure

Baljaar in my riviere

Jy is . . . Jy’s die somer in my jy is

Donker wolke silwer rande

Jy omvou my van alle kante

Jy’s die son in my jy is . . .

Ek is joune en jy is myne

Ek ken die landskap en al jou lyne

Op ’n voetpad saam na die onbekende

Refrein

Ek hou van son, ek hou van somer

Jy’s die rede, want ek’s ’n dromer

Jy voer my weg na ’n plek sonder grense

Refrein

. . . jy is . . . jy is





 

Gepos op 13 Jun 2005 deur Merlin


  Untitled Document
Teken aan
 
Skuilnaam

Wagwoord

Nog nie 'n lid nie? Jy kan vinnig een skep. As 'n geregistreerde gebruiker het jy sekere voordele soos tema beheer, inskrywing konfigurasie en jy kan inskrywings en kommentaar pos met jou naam by.
 
Untitled Document
Verwante Skakels
  · Meer omtrent Lirieke / Lyrics
· Nuus deur Merlin


Mees gelese storie betreffende Lirieke / Lyrics:
Toemaar die donker man

 
Untitled Document
Artikel Gradering
 
Gemiddelde gradering: 4.68
Stemme: 16


Neem asb 'n sekonde en stem vir die artikel:

Uitstekend
Baie Goed
Goed
Alledaags
Swak

 
Untitled Document
Opsies
 
 Drukker Vriendelike Bladsy Drukker Vriendelike Bladsy

 
     
   
 ·  1: Afrikaanse Keurspel: Bladmusiek + Kitaar drukke
·  2: a thousand pieces: Kurt Darren - Kurt Darren: Meisie Meisie
·  3: Eva: André Swiegers - blou
·  4: A Letter To Daddy: Juanita du Ples - Ek en Jy (Ska-Rumba)
·  5: 1980 Boereblues in G#1: Anton Goosen - Liedjieboer
·  6: Op Blouberg se strand: Laurika Rauch - 19 Treffers Van 21 Jaar
·  7: 1000 Soene: Riaan Nienaber - A - Z Van Afrikaanse Musiek Vol 1
·  8: Ek hou nie van werk nie: Zirk Bergh - Dis die Weskus
·  9: 'n Kleindorpse fragment: Laurinda Hofmey - Perd oor die Maan
·  10: Hoor hoe val die reen: André Swiegers - blou
 
     

 

 

 

xx Musiek.co.za xx