Saffaexpat skryf "Gister soos vandag, bring net jare by,
Die rëen lank nie meer verfrissend en belowe net ongemak.
Waar die dae van voledige siklusse, van rëen en plant en oes en lag?
Waar die dae toe Bokke nog Bokke was, en werk volop?
Die dae toe die weer pa op sy kniëe gehou het en vir my op varsity.
Skouers wat hang in plaas van sit,
Steve se Bulle se eentonigheid lank nie meer frusterend nie, maar eerder 'n monoloog van vandag se tyd.
"